EW VIL­JOEN

Beeld - - Sport -

2 Die le­ni­ge sen­ter van die S­tor­mers was van­jaar die ant­woord op tal­le ge­be­de in die Kaap. Ná ver­skeie sei­soe­ne waar­in die S­treep­truie se mid­del­veld deur be­se­rings ge­teis­ter is, was die jong Vil­joen deu­ren­tyd ’n teen­woor­dig­heid. Sy in­druk­wek­ken­de ver­de­di­ging word aan­ge­vul deur skerp vaar­dig­he­de wat van hom so ’n ge­dug­te sen­ter maak. Sy s­ta­tis­tie­ke lyk deur die bank in­druk­wek­kend.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.