Die top­rug­by­ta­lent van mô­re

GROENTJIES TOON GROOT BE­LOF­TE

Beeld - - Sport -

Hoe­wel Su­per­rug­by lank reeds reg­tens as die teel­aar­de van top­ta­lent be­skou word, het die ek­so­dus van Suid­A­fri­ka se pro­mi­nent­ste spelers die om­set ver­snel. Om­dat ’n hor­de SA spelers vir oor­se­se klubs speel, is daar meer ga­te in die plaas­li­ke span­ne om toe te stop met die nu­we ge­ne­ra­sie wat waar­skyn­lik vin­ni­ger as voor­heen­na die boon­ste vlak be­weeg. Maar is daar nu­we ta­lent in Su­per­rug­by? George Ger­mis­huys i­den­ti­fi­seer vyf van SA se bes­te Su­per­rug­by­groentjies.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.