ANDISA NTSILA

Beeld - - Sport -

3 Ntsila, wat voor­heen vir die SWD A­ren­de ge­speel het, het soom­loos na Su­per­rug­by oor­ge­ska­kel en veel gro­ter na­me oor­ska­du. Hy was lid van ’n in­druk­wek­ken­de los­voor­spe­ler­trio by die Kings. Hy het 174 duik­slae en 21 do­mi­nan­te duik­slae uit­ge­voer wat van hom op vier na die doel­tref­fend­ste ver­de­di­ger in Su­per­rug­by ge­maak het. Hy was ook ge­dug as ’n storm­ram.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.