CURWIN BOSCH

Beeld - - Sport -

4 Hoe­wel daar steeds ge­bre­ke in sy mon­de­ring is, soos sy ver­de­di­ging, het Bosch ge­noeg ge­wys wat die voor­stan­ders van hard­loop­rug­by op­ge­won­de sou maak. Hy is ’n rat­se spe­ler wat die bal e­le­gant ver­sprei. Sy ak­ku­ra­te stel­skop­werk sal hom waar­skyn­lik ook ver bring. Bosch was do­de­lik doel­tref­fend in sy kern­rol vir die Haaie: Hy het die mees­te skep­ en straf­doe­le in die reeks oor­ge­klits.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.