MAKAZOLE MAPIMPI

Beeld - - Sport -

1 Dié 27­ja­ri­ge boor­ling van M­dant­sa­ne na­by King Wil­li­ams To­wn in die Oos­Kaap het van­jaar sy Su­per­rug­by­bui­ging vir die Kings ge­maak en tal­le laat won­der waar hy so lank weg­ge­kruip het. Mapimpi is sterk, vinnig en het ’n neus vir die doel­lyn – hy het die twee­de mees­te drieë in van­jaar se reeks gaan druk. Hy is ui­ters sterk op sy voete en was van­jaar een van die vyf sterk­ste hard­lo­pers in Su­per­rug­by.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.