Leeus, Haaie vol­op in SA span

Kap­tein eers la­ter aan­ge­wys

Beeld - - Sport - Mar­nus Kok

Twee spelers, Ri­kus P­re­to­ri­us, sen­ter van die Vry­staat, en Mul­ler du P­les­sis, vleu­el van die Wes­te­li­ke Pro­vin­sie, is die e­nig­ste spelers van verlede jaar se Suid A­fri­kaan­se S­ko­le­span wat van­jaar weer die uit­soek­groep ge­haal het.

Vyf spelers wat in 2016 vir die SA A-span speel het – die stut Ke­a­gan Gla­de (Leeus), flank Dy­lan Ri­chard­son (Haaie), slot Ju­an van der Mes­cht (Haaie), flank Mark Sny­man (Leeus) en skrum­ska­kel Sa­ne­le No­ham­ba (Haaie) – is ook in die groep in­ge­sluit.

Die Suid-A­fri­kaan­se Rug­by­u­nie (Sa­ru) het gis­ter ’n groep van 28 spelers aan­ge­wys wat vol­gen­de maand teen En­ge­land, Wal­lis en Frank­ryk in die Kaap te staan sal kom.

Vol­gens Sa­ru is daar nie van­jaar ’n A-span aan­ge­wys nie, om­dat I­ta­lië hom aan die toer­nooi ont­trek het.

Die Haaie en die Goue Leeus, wat in die hoof­wed­stryd van die af­ge­lo­pe Cra­ven­week-toer­nooi in Jo­han­nes­burg ge­speel het, spog elk met ne­ge spelers in die groep.

Die Leeus het die hoof­wed­stryd met 45-18 ge­wen. Die Vry­staat, wat die week ook on­oor­won­ne af­ge­sluit het, het net drie spelers in die groep – P­re­to­ri­us, die ha­ker Ru­hann G­rey­ling en die los­ska­kel Chris­to­pher S­chreu­der, wat reeds vir die Suid-A­fri­kaan­se S­ko­le­krie­ket­span ge­speel het.

Die Val­ke se skrum­ska­kel Ru­ben Bey­tell, wat met se­we drieë die voor­ste drie­druk­ker by die Cra­ven­week was, die Vry­staat-sen­ter Henk Cil­liers, wat die naas­mees­te (6) ge­druk het, as­ook S­te­phan van der Bank, los­ska­kel van die Pu­mas, is van die en­ke­le spelers wat hul­self on­ge­luk­kig kan ag dat hul­le oor die hoof ge­sien is.

Spelers van 15 sko­le is ge­kies. G­len­wood in K­waZu­luNa­tal en King Ed­ward VII (KES) in Jo­han­nes­burg het elk vier ver­teen­woor­di­gers, ter­wyl G­rey-kol­le­ge en Dur­ban High School (DHS) elk drie spelers in die groep het. Die groep sal op 6 Au­gus­tus on­der die lei­ding van Lan­ce Sen­din, die hoof­af­rig­ter, saam­trek. Die kap­tein sal ty­dens hul oe­fen­kamp aan­ge­wys word.

) SA S­ko­le­span:

Voor­spe­lers: S­tut­te: Jor­dan Clar­ke (Haaie/ G­len­wood), N­ko­sik­ho­na Ma­su­ku (Leeus/Park­town Boys High), Ba­ne­le M­then­ja­ne (Pu­mas/ Nel­spruit), A­se­na­thi Nt­la­ba­ka­nye (Leeus/St. S­ti­thi­ans), Ke­a­gan Gla­de (Leeus/KES). Ha

kers: Mor­né Brandon (Leeus/Mo­nu­ment), Ru­Hann G­rey­ling (Vry­staat/G­rey­kol­le­ge), Fe­zo­kuhle M­ba­tha (Haaie/Ma­ritz­burg Col­le­ge).

Slot­te: A­dri­an Al­berts (WP/Bois­haai), Ju­an van der Mes­cht (Haaie/G­len­wood), Chris­ten van Nie­kerk (Leeus/Mo­nu­ment), Ce­lim­pi­lo Gu­me­de (Haaie/DHS). Flan­ke: Vi­an Fou­rie (WP/Bois­haai), Jo­a­chim Mar­tins (WP/Paarl Gim­na­si­um), Dy­lan Ri­chard­son (Haaie/Ke­ar­sney), Mark Sny­man (Leeus/Help­me­kaar).

Agt­ste­man­ne: P­hen­du­la­ni But­he­le­zi (Haaie/ DHS), Tra­vis Gor­don (Leeus, KES).

Ag­ter­spe­lers: Skrum­ska­kels: Ja­den Hen­drik­se (Haaie/G­len­wood), Sa­ne­le No­ham­ba (Haaie/DHS). Los­ska­kel: Chris­to­pher S­chreu­der (Vry­staat/G­rey). Sen­ters: Ri­kus P­re­to­ri­us (Vry­staat/G­rey). V­leu­els: Mul­ler du P­les­sis (WP/Paarl Gim­na­si­um), Co­nan le F­leur (Haaie/G­len­wood). Heel­ag­ter: Bo­ni­an­ga M­pe­ku (Leeus/KES). Veel­sy­di­ge ag­ter­s­pe

lers: Die­go Ap­pol­lis (Blou Bul­le/Gars­fon­tein), Andrew Ko­ta (G­rif­fons/Wel­kom Gim­na­si­um), Yan­ga Hla­lu (Leeus/KES).

) 11 Aug. t. Wal­lis, Cra­w­ford; 15 Aug. t. Frank­ryk, Paarl; 19 Aug. t. En­ge­land, plek moet nog be­paal word.

Fo­to: ACTIONPIX | FRANS LOM­BARD

Die Vry­staat­sen­ter Ri­kus P­re­to­ri­us het weer die SA S­ko­le­span ge­haal. Hy word deur S­te­phan van der Bank van die Pu­mas beet­ge­kry in ’n Cra­ven­week­wed­stryd.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.