Lu­vo ge­sond en reg vir goud in Lon­den

Beeld - - Sport - Wim P­re­to­ri­us

Lu­vo Ma­nyon­ga is op die been en oor­ge­haal om sy eer­ste goue me­dal­je te jag by die In­ter­na­si­o­na­le Ver­e­ni­ging van At­le­tiek fe­de­ra­sies( I AA F) se Wê­reld­by­een­koms wat vol­gen­de week in Lon­den be­gin.

Só meen Ma­nyon­ga se brei­er, Neil Cor­ne­li­us, wat glo die by­ko­men­de tyd wat die ver­sprin­ger in P­re­to­ria ge­had het om te her­stel, het hom in sy voor­be­rei­ding ge­help.

“E­ni­ge be­kom­mer­nis­se oor Lu­vo kan som­mer nou be­gra­we word,” het Cor­ne­li­us ge­sê.

“Hy is 100% ge­sond en oe­fen vol­uit son­der e­ni­ge pro­ble­me. Ek glo ook nie by­een­koms­fiks­heid sal e­nig­sins ’n pro­bleem wees nie.”

Ma­nyon­ga het sy en­kel ty­dens die Di­a­mant­li­ga-by­een­koms in S­tock­holm be­seer, waar hy met ’n sprong van 8.36 m sy on­oor­won­ne sta­tus van­jaar be­hou het. Hy het se­dert­dien nog nie weer deel­ge­neem nie en hom aan die Di­a­mant­li­ga-by­een­koms in Ra­bat ont­trek.

“Ons is baie po­si­tief oor die Wê­reld­by­een­koms. Na­tuur­lik sal ons eers die kwa­li­fi­se­ren­de ron­de moet oor­leef, maar daar­na kan ons fo­kus op die plan en kan hy vir daai goue me­dal­je mik,” het Cor­ne­li­us by­ge­voeg.

Die Suid-A­fri­ka­ner het so­ver van­jaar die bo­toon ge­voer in sy by­een­koms­te en be­klee ook se­dert Maart die voor­ste plek op die IAAF se rang­lys vir 2017.

Ma­nyon­ga het met sy eer­ste sprong in A­pril by die SuidA­fri­kaan­se se­ni­or by­een­koms in Pot­chef­stroom die A­fri­ka­re­kord tot 8.65 m ver­be­ter, met geen ander at­leet wat so­ver vir hom kon kers vas­hou nie. Die e­nig­ste ander at­leet wat na­by Ma­nyon­ga kon kom, is sy span­maat Rushwahl Sa­maai, wat twee­de op die rang­lys is met sy 8.49 m wat hy ook in Potch op­ge­stel het.

Ver­der sal die ver­de­di­gen­de wê­reld­kam­pi­oen en O­lim­pie­se brons me­dal­je­wen­ner i nR i o, G­reg Rut­her­ford, nie van­jaar sy ti­tel in Lon­den ver­de­dig nie.

Dié B­rit­se ver­sprin­ger, wat in 2012 die goue me­dal­je op die O­lim­pie­se S­pe­le in Lon­den ver­o­wer het, moes hom ont­trek na­dat ’n be­se­ring sy aan­slag ge­knie­hal­ter het.

“Ek moes die laas­te paar dae ’n baie ongelukkige re­a­li­teit aan­vaar,” het Rut­her­ford in ’n ver­kla­ring ge­sê.

“Ek het al­les ge­doen, maar ’n rits be­se­rings op die sleg­ste tye be­te­ken dat ek nie my ti­tel kan ver­de­dig nie.”

Rut­her­ford het die jaar op ’n po­si­tie­we noot af­ge­skop en be­lo­wen­de peil ge­wys, maar sy seisoen het deur­lo­pend te­rug­slae be­leef met aan­hou­den­de be­se­rings.

“Ek het on­langs en­kel­li­ga­men­te kwaai be­seer en ’n breuk het ook my plan­ne in die wie­le ge­ry. Die be­se­rings het lan­ger ge­vat om te her­stel as wat ek ge­hoop het.”

Vol­gens die 30-ja­ri­ge sal hy nou sy fo­kus in­stel op 2018 se Eu­ro­pe­se by­een­koms, waar hy sal be­oog om sy der­de ti­tel ag­ter­een­vol­gens in te oes.

Fo­to: GAL­LO IMAGES

Die Suid­A­fri­ka­ner Lu­vo Ma­nyon­ga is ge­reed om vir die wê­reld­ti­tel te mik by die Wê­reld­by­een­koms in Lon­den.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.