U­gan­da nu­we­ling in net­bal op S­ta­te­bond­spe­le

Beeld - - Sport -

U­gan­da is die e­nig­ste span wat in A­pril vir die eer­ste keer aan die S­ta­te­bond­spe­le se net­bal­kom­pe­ti­sie gaan deel­neem.

Die span is nou ne­gen­de op die wê­reld­rang­lys.

S­kot­land het net­net die paal ge­haal as die 12de kwa­li­fi­seer­der, ten kos­te van T­ri­ni­dad en Toba­go (13de) en Sa­moa (14de).

Suid­A­fri­ka het ge­kwa­li­fi­seer dank­sy sy vyf­de plek.

Al vyf vo­ri­ge eind­stry­de was Tran­sTas­maan­se krag­me­tings.

Aus­tra­lië, ’n drie­ma­li­ge kam­pi­oen, i­ver­de­dig sy kroon.

Die Di­a­monds het 2014 se eind­stryd teen Nieu­See­land met 58­40 ge­wen.

Die deel­ne­mers is Aus­tra­lië, Ni­euSee­land, En­ge­land, Ja­mai­ka, SuidA­fri­ka, Ma­la­wi, Fidji, Wal­lis, U­gan­da, Noord­Ier­land, Bar­ba­dos en S­kot­land.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.