Moo­re gee Wal­la­by­lei­sels oor; tree ein­de 2017 uit

Beeld - - Sport -

S­te­phen Moo­re, kap­tein van die Wal­la­bies, gaan sy kap­tein­skap op­gee en aan die ein­de van die seisoen uit in­ter­na­si­o­na­le rugby tree.

Moo­re (34) is die spe­ler wat die tien­de mees­te toet­se (120) in die ge­skie­de­nis ge­speel het. Hy is ook naas George G­re­gan (139) die Aus­sie met die mees­te toet­se.

“Daar is nog baie rugby om hier­die jaar te speel, maar ek weet die Wal­la­bies sal in goeie han­de wees as ons aan­hou om hard te werk. Ek sal die kap­tein­skap reeds vir die vol­gen­de toets oor­han­dig en sal die nu­we lei­er­skap ten vol­le on­der­steun,” sê Moo­re.

Die flank Mi­cha­el Hooper is die waar­skyn­li­ke op­vol­ger aan­ge­sien hy on­der Mi­cha­el C­hei­ka, wat nou die Wal­la­bies af­rig, die Wa­ra­tahs se kap­tein was.

Moo­re sal vol­gen­de jaar nog vir die Reds be­skik­baar wees. – Reuters

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.