Ont­dek Sey­chel­le se ko­raal­riw­we

Beeld - - Voorblad -

Dui­kers mo­ni­tor ge­reeld die her­stel van die ko­raal­riw­we. Daar word ge­skat dat tot 90% van die Sey­chel­le se ko­raal in 1998 dood is weens wa­ter­ver­hit­ting. Nu­we ko­raal is in­tus­sen ge­kweek.

Fo­to: SEY­CHEL­LE NATURE

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.