Waar is S­haun?

Beeld - - Nuus -

Die na­si­o­na­le ver­vol­gings­ge­sag (NVG) het gis­ter by na­vraag ge­sê hy doen nie e­ni­ge on­der­soe­ke nie, dit is die po­li­sie se werk.

Lu­vu­yo M­fa­ku, woord­voer­der van die NVG, het na­vrae oor moont­li­ke stap­pe weens die Gup­ta­e­pos­se na die Val­ke ver­wys.

“On­der­soe­ke na mis­daad is die grond­wet­li­ke man­daat van die po­li­sie lui­dens art. 205(3) van die Grond­wet,” het M­fa­ku per e­pos ge­sê.

Hy het nie op skrif­te­li­ke na­vrae ge­re­a­geer oor waar adv. S­haun A­bra­hams, hoof van die NVG, is nie. A­bra­hams het se­dert die Gup­ta­e­pos­se vir die eer­ste keer ont­hul is, nog nie ’n woord ge­rep oor moont­li­ke straf­reg­te­li­ke ver­vol­ging van die­ge­ne wat in die e­pos­se in be­weer­de mis­dry­we ge­ïm­pli­seer word nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.