Ry saam trein om blom­me te kyk en help so ’n kind

Beeld - - Nuus -

Gaan kyk na die len­te­blom­me in Na­ma­kwa­land en help ter­self­der­tyd ’n kind wat swaar­kry.

JB T­rein­toe­re se sak­pas-t­rein­toe­re ver­trek uit Jo­han­nes­burg en P­re­to­ria en daar is el­ke week van 6 Au­gus­tus tot 16 Sep­tem­ber ’n se­we­dag-toer na Na­ma­kwa­land en die Bo­land.

Met die uit­son­de­ring van een jaar was die af­ge­lo­pe vyf blom­sei­soe­ne be­son­ders. Daar was ’n oor­vloed van blom­me, die ver­skei­den­heid en kleu­re was by­na on­be­perk, die veld was we­lig en die weer goed.

Die blom­sei­soen be­loof om van­jaar ook so te wees.

JB Toe­re neem jou na plek­ke waar toer­groe­pe ge­woon­lik nie gaan nie.

Dink aan die Ka­roo Na­si­o­na­le Bo­ta­nie­se Tui­ne by Wor­ces­ter, die Pad­dagang-re­stau­rant in Tul­bagh, die ko­ker­boom­woud na­by Nieu­woudt­vil­le, die Mat­jies­fon­tein-pad­stal, Pa­ter­nos­ter en ook Vo­ëlei­land by Lam­berts­baai.

Maak jou reg vir wyn­proe ge­leent­he­de, om fo­to’s te neem van ’n won­der­li­ke wa­ter­val en om in die veld tus­sen al die blom­me te loop.

Ons reis in die Trans Ka­roo toe­ris­te­klas trein, slaap in uit­ste­ken­de ho­tel­le e nl o d ges en ry met luuk­se bus­se.

■ Wat kos dit?

Van R7 600 per per­soon.

■ Wat is in­ge­sluit?

’n Re­toer­trein­reis met e­tes en bed­de­goed. Ver­blyf in goeie ho­tel­le of lod­ges en e­tes, luuk­se bus­ver­voer, ’n toer­gids en toe­gang tot be­soek­pun­te soos ge­noem in die reis­plan.

■ Die Beeld-Kin­der­fonds vind baat by el­ke be­spre­king. Noem dat jy in Beeld daar­van ge­lees het. Be­spreek jou toer by

011 913 2442, in­fo@jbtours.co.za of by www.jbtours.co.za.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.