Me­dia24 se uit­blin­kers be­kroon vir puik werk

Beeld - - Nuus - Na­di­ne T­heron

A­bram Mas­he­go, lei­er van die Ci­ty P­ress-ver­slag­span oor die teis­te­ring van Pra­vin Gord­han, ge­we­se mi­nis­ter van fi­nan­sies, is gis­ter­aand deur Me­dia24 aan­ge­wys as joer­na­lis van die jaar.

Lou­i­se Va­le van die Ver­e­ni­ging van O­n­af­hank­li­ke Uit­ge­wers is ver­eer met die aan­wy­sing as le­gen­de in haar leef­tyd.

Die eer­be­wy­se is toe­ge­ken ty­dens die maat­skap­py se jaar­lik­se Le­gends-prys­uit­de­ling in Kaap­stad.

Pry­se is toe­ge­ken in drie ka­te­go­rieë: re­dak­si­o­neel, ad­ver­ten­sies en diens­te. Die in­skry­wings is in el­ke ka­te­go­rie deur ’n pa­neel kun­di­ges be­oor­deel.

Die in­skry­wings in die re­dak­si­o­ne­le ka­te­go­rie het van­jaar ver­drie­dub­bel na­dat die aan­soek­pro­ses vir die eer­ste keer slegs di­gi­taal plaas­ge­vind het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.