O.R. Tam­bo vei­li­ger ná in­gry­ping, sê M­ba­lu­la Nu­we stra­te­gie dra vrug­te

Beeld - - Nuus - Ü­gen Vos

Fi­ki­le M­ba­lu­la, mi­nis­ter van po­li­sie, is te­vre­de dat die on­lang­se in­gry­pings teen mis­daad by die O.R. Tam­bo-lug­ha­we in Jo­han­nes­burg vrug­te af­werp.

M­ba­lu­la, wat ver­le­de week ver­skeie stap­pe aan­ge­kon­dig het om mis­daad in en om die lug­ha­we te be­kamp, het gis­ter­og­gend ’n op­volg­be­soek aan die lug­ha­we ge­bring om hom van die stand van sa­ke te ver­ge­wis.

Hy is te­vre­de dat die mul­ti­dis­si­pli­nê­re tak­tie­se span wat by die lug­ha­we ge­sta­si­o­neer is, die no­di­ge hulp­bron­ne het en dat die toe­pas­sing van ’n om­vat­ten­de plan om dié na­si­o­na­le sleu­tel­punt te be­vei­lig, goed op dreef is.

Die Staat s vei­lig­heids­a­gent­skap is in­tus­sen be­sig om die ver­le­de en le­wen­styl van al­le per­so­neel­le­de van die lug­ha­we na te gaan.

M­ba­lu­la het ver­le­de week die skor­sing van se­we po­li­sie­be­amp­tes, agt Gau­teng­se toe­ris­me be­amp­tes en 34 per­so­neel­le­de as deel van die skoon­maak­pro­ses by die lug­ha­we aan­ge­kon­dig.

Die se­we po­li­sie­be­amp­tes is ge­skors na­dat hul­le ver­bind is met mis­daad voor­val­le by die lug­ha­we.

Die lug­ha­we het on­langs deur­ge­loop on­der ver­skeie moor­de, ka­pings en dief­stal­le, wat glo aan ’n sin­di­kaat ver­bind kan word.

Vol­gens Bon­gi­we Pi­tyi, be­stuur­der van die Lug­ha­wens­maat­skap­py van Suid-A­fri­ka (A­c­sa), sal van die ge­skors­te per­so­neel­le­de, wat by die in­lig­tings toon­ban­ke ge­werk het, bin­ne die vol­gen­de paar we­ke dis­si­pli­nêr ver­hoor word.

M­ba­lu­la het gis­ter ge­sê se­ni­or po­li­sie­le­de is na die lug­ha­we ont­plooi en se­ni­or be­stuur­ders van al die be­trok­ke re­ge­rings­or­ga­ni­sa­sies is op ’n deel­tyd­se grond­slag by die lug­ha­we aan­ge­stel.

“Ons kan nie ’n si­tu­a­sie duld waar be­stuur­ders (die lug­ha­we) uit ’n kan­toor in P­re­to­ria pro­beer be­stuur nie,” het M­ba­lu­la ge­sê.

Vol­gens die mi­nis­ter het die stap­pe wat tot dus­ver ge­doen is, reeds ver­skeie suk­ses­se tot ge­volg ge­had.

’n Be­plan­de roof­tog by die lug­ha­we se vrag­af­de­ling is ge­fnuik en vier ge­wa­pen­de mans is na­by die lug­ha­we as deel van ’n “pro­ak­tie­we” o­pe­ra­sie aan­ge­keer.

An­der suk­ses­se sluit in die in­heg­te­nis­ne­ming van ’n C­hi­ne­se vrou wat re­nos­ter­ho­ring na Hong­kong wou smok­kel en van twee ver­meen­de dwelm­smok­ke­laars.

’n 29-ja­ri­ge Suid-A­fri­ka­ner is ook gis­ter vas­ge­trek toe sy ko­ka­ï­ne in ’n paar skoe­ne op ’n vlug van­uit São Pau­lo Suid-A­fri­ka pro­beer in­smok­kel het.

Vol­gens M­ba­lu­la is daar se­dert die in­stel­ling van die nu­we stra­te­gie geen ver­de­re ge­val­le aan­ge­meld van men­se wat van die lug­ha­we af ag­ter­volg en be­roof word nie.

Hy sê dié maat­re­ëls is die bou­blok­ke van ’n lang­ter­myn- vol­hou­ba­re plan, wat as blou­druk sal dien vir soort­ge­ly­ke stap­pe by an­der toe­gangs­pun­te, soos ha­wens en an­der lug­ha­wens.

Fo­to: TEBOGO LETSIE

Fi­ki­le M­ba­lu­la, mi­nis­ter van po­li­sie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.