2 sus­ters vas oor si­ga­ret­te

Beeld - - Nuus -

Twee sus­ters van Zim­bab­we is ag­ter tra­lies na­dat hul­le met ’n vrag si­ga­ret­te in ’n pad­ver­sper­ring bui­te Mu­si­na be­trap is.

A­bi­gail Dod (41) en haar sus­ter, Liz­zy (43), is Woens­dag in heg­te­nis ge­neem. Hul­le het 19 groot bok­se met smok­kel si­ga­ret­te ge­had.

Vol­gens kapt. Ma­tim­ba Ma­lu­le­ke, woord­voer­der van die Val­ke in Lim­po­po, het hul­le ook 46 bok­se met Pa­ci­fic Blue-si­ga­ret­te ge­had.

Die waar­de van die si­ga­ret­te wat glo van Zim­bab­we na Suid-A­fri­ka ge­smok­kel is, is R228 661.

Die sus­ters is in po­li­sie­aan hou­ding en sal Vry­dag in die land­dros­hof in Mu­si­na om borg­tog aan­soek doen.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.