4 ver­krag­ters kry le­wens­lank Jong slag­of­fer voel ‘van God ver­la­te, waar­de­loos en ver­bit­terd’

Beeld - - Nuus - Su­san Cil­liers

Vier ro­wers wat ’n vrou, haar tie­ner­dog­ters en ’n ses­ja­ri­ge mei­sie her­haal­de­lik ver­krag het, is gis­ter in die rond­gaan­de hof in K­lerks­dorp elk vier keer le­wens­lan­ge tronk­straf op­ge­lê.

Ont­stel­len­de ge­tui­e­nis is vroe­ër ge­hoor oor hoe die slag­of­fers op 22 Au­gus­tus 2015 weer en weer deur ’n ben­de mans ver­krag is. Hul­le het vroeg­og­gend by Mi­ri­am Ma­e­lang­we (52) se huis in die Jou­ber­ton-towns­hip na­by K­lerks­dorp in­ge­breek.

Gis­ter is ver­slae in die hof voor­ge­lees waar­in Ma­e­lang­we en haar dog­ters, Y­vet­te (nou 20) en S­har­lot­te (nou 17), in hul eie woor­de be­skryf hoe die ver­krag­tings hul­le ge­trau­ma­ti­seer het. Hul­le het toe­stem­ming ge­gee dat hul i­den­ti­teit be­kend ge­maak word.

Die ses­ja­ri­ge mei­sie, wat nie aan hul­le ver­want is nie, is erg ge­trau­ma­ti­seer en kry be­ra­ding.

Reg­ter Sam Ma­ka­nu het Si­mon S­ho­pa­ne (ben­de­lei­er), Ze­na­ki­le Mots­ha­bi, Ka­gi­so Mokga­ge en T­ha­bi­so Man­ge­na Mo­le­te elk vier keer le­wens­lan­ge tronk­straf weens die ver­krag­tings op­ge­lê, as­ook 22 jaar weens die in­braak en roof­tog.

Hul mak­ker, Da­vid Motswa­di­re, het die­self­de straf weens die in­braak en roof­tog ge­kry, maar is nie ook aan die ver­krag­tings skul­dig be­vind nie.

Die hof het gis­ter ge­hoor al­bei tie­ners het vuil ge­voel en was kwaad ná die ver­krag­tings.

Hul­le was baie self­be­wus om­dat al­mal in hul ge­meen­skap daar­van ge­weet het.

Y­vet­te skryf in haar eie woor­de in die slag­of­fer-im­pak­ver­slag sy het “van God ver­la­te, waar­de­loos en ver­bit­terd ge­voel”.

Wan­neer ’n seun by die skool aan haar ge­raak het, het sy die nag­mer­rie­ge­beu­re van voor af be­leef.

S­har­lot­te skryf sy was bang vir mans en die ge­beu­re het so ge­reeld deur haar kop ge­maal dat sy nie op haar skool­werk kon kon­sen­treer nie.

Hul ma skryf haar le­we was om­ge­keer, dat sy dae aan­een ge­huil het en net wou weg­gaan. “Ek was nog nooit so ver­ne­der nie.”

Ma­e­lang­we sê sy kan die wê­reld nou weer “in die oë kyk”.

Ad­vv. Rie­kie Krau­se en E­rick van der Mer­we, wat vir die staat ver­volg het, sê reg en ge­reg­tig­heid het ge­skied dank­sy die “goeie von­nis”.

Hul­le het ao. An­dré du P­reez, on­der­soek­be­amp­te, ge­loof vir sy uit­ste­ken­de werk.

Die slag­of­fers is fi­siek en e­mo­si­o­neel by­ge­staan deur die T­hut­hu­ze­la-sorg­sen­trum in K­lerks­dorp. Die na­si­o­na­le ver­vol­gings­ge­sag (NVG) is in be­heer van dié mul­ti­dis­si­pli­nê­re span waar­by on­der meer die po­li­sie, dok­ters en siel­kun­di­ges be­trok­ke is.

“Ons doel­wit by die sen­trum is om slag­of­fers in oor­le­wen­des te ver­an­der,” sê Krau­se.

Fo­to: SU­SAN CIL­LIERS

Mi­ri­am Ma­e­lang­we (mid­del), met haar dog­ters, Y­vet­te (links) en S­har­lot­te, weers­kan­te van haar.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.