Maak ver­skil van bin­ne

Beeld - - By - J. Prins­loo, Cen­tu­ri­on

Jo­hann Maar­man se me­ning (24.07) dat Pra­vin en K­ho­za eer­der moet loop uit die ANC, is kort­sig­tig.

Ek glo dié twee pro­beer juis bin­ne die doel­tref­fend­ste plat­form tot hul be­skik­king om an­der ANC-le­de te be­ïn­vloed so­dat meer van hul­le o­pen­lik stand­punt sal in­neem.

Wat sal dit help as el­ke ANC-lid wat nie saam­stem met die Zu­ma-be­wind se ver­rot­ting nie, be­dank en ’n an­der par­ty stig of by die op­po­si­sie aan­sluit? Hul leem­tes sal vin­nig ge­vul word – moont­lik met nu­we Zu­ma-ka­ders en só sal die ver­rot­ting net es­ka­leer!

Nee, dis be­ter om daar te bly waar jy jou in­vloed kan ge­bruik. Dis eint­lik jam­mer dat an­der soos Jo­nas en Ra­mat­l­ho­di reeds be­dank het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.