Dis nou (win­ter) nag

Beeld - - By - Carl van der West­hui­zen, Won­der­boom, P­re­to­ria

Ek het dié skry­we ge­pen uit die ver­le­de en die he­de: O koud is Zu­ma se mag. Dis net die Gup­tas wat lag.

So wyd as Zu­ma se ge­na­de lê

Suid-A­fri­ka in kers­lig en ska­de.

En hoog in die Wit­wa­ters se rand

ver­sprei kor­rup­sie soos vel­de wat brand.

O treu­rig die wy­sie op die ar­mes se maat,

Soos ge­reg­tig­heid ons land ver­laat.

In elk noot se vou lag die ou man in sy mou. En vin­nig ver­bleek dit ons land tot as in die kou. (Met a­po­lo­gie aan Eugè­ne Ma­rais.)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.