K­nak ’n N017 op die Leeus

Beeld - - By - Wil­lie S­chut­te, Lyt­tel­ton

Die te­rug­keer van Li­on La­ger, of­te­wel NO17 (Li­on on­der­ste­bo), is goeie nuus vir baie van ons wat hier­die bier vroe­ër af­ge­sluk het!

Dit laat my te­rug­dink na vroe­ë­re ja­re toe my am­bags­man aan my ge­sê het: “Gaan koop gou vir ons ’n do­syn NO17.” Waar­op ek hom ewe ver­baas ge­vra het: Wat­se goed is dit?

Jul­le jon­ges sal nog leer van Leeu­ple­sier.

Met die Leeus se rug­by­span wat so goed pres­teer in die Su­per­reeks, sou dit goed ge­wees het as dié wat bier drink ’n Leeu­ple­sier op die span kan “k­nak”.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.