SMS’e

Beeld - - By -

V

De­si­ree Mo­ses, wat haar laas­te R9 gee, is ’n ster. Dit word van Bo raak­ge­sien.

V

Max, dis nie net Bar­nard wat jou mis­ver­staan nie. Ons al­mal het ver­staan dat jy die A­fri­kaan­se deel van die volks­lied wil skrap.

V

Max “pro­tes­ts too much”. Bar­nard se ant­woord is veel­seg­gend.

V

Wat ’n vreug­de dat daar nog men­se soos I­zak Bergh, Han­no den Boer en Bar­nard Beuk­man is om my weer moed te gee in hier­die droe­we land met sy kom­plek­se pro­ble­me.

V

Vrou­tjie ver­tel my ek is ver­slaaf aan die mid­del­blad! Hoe­kom? Om­dat so­veel ver­skil­len­de siens­wy­ses op so­veel ver­skil­len­de (ook teen­stry­di­ge) ma­nie­re aan ons oor­ge­dra word.

V

Dei­d­re Le Ha­nie moet net die “A” deur ’n “E” vir En­gels ver­vang, want dit is wat met die mo­del C­sko­le ge­beur het. So, wees maar ver­sig­tig.

V

Wil­lie S­pies moet die mu­re om hom af­breek – dit ver­sper sy uit­sig!

V

Al die ge­sa­nik oor He­len Zil­le se op­mer­kings weeg werk­lik nie op teen die on­ge­veer 783 be­drog­klag­te teen pres. Zu­ma nie. Dit word oor­ge­sien, weg­ge­praat en som­mer van die ta­fel af ver­wy­der.

V

Ek is nou 62 jaar oud en ek won­der of ek dit sal be­leef dat daar teen Zu­ma en die Gup­tas op­ge­tree gaan word. Sal se­ker 150 jaar oud moet word.

V

Nou­net op CNN ge­sien dat Jeff Be­zos Bill Ga­tes ver­by­ge­steek het as die ryk­ste mens ter wê­reld. Baie bly dit is nog nie ’n Gup­ta nie, maar gee net tyd.

V

Die skor­sing van A­noj Singh is bloot ’n rook­skerm om die as­tro­no­mie­se ver­ho­gings en bo­nus­se by E­s­kom te ver­berg.

V

Wie het oor die ja­re heen E­s­kom se ou­dit ge­doen?

V

Han­no den Boer is ’n Boe­re­Je­di­mees­ter met sy in­sig­ge­wen­de by­dra­es.

V

Han­no: Hier’s ’n le­wens­wenk: Gaan ver­sig­tig om met ter­me soos “ir­ra­si­o­ne­le an­ti­A­fri­kaan­se hou­ding”. Jy maak e­ti­ket­(la­bel)ge­raas en help geen jon­ge­ling om ’n leef­ba­re toe­koms te skep nie. My en jou toe­koms op aar­de is ver­by.

V

Ek won­der hoe­veel by­ko­men­de “amp­te­na­re” gaan die hand­jie­vol at­le­te na die Wê­reld­by­een­koms in

V

Beeld is tog se­ker nie erns­tig met gis­ter se Su­do­ku nie.

V

Ek ver­trou die Leeus gaan brul! Maak ons weer trot­se Suid­A­fri­ka­ners.

V

Kan jy nou meer. Daar wil Pi­ne Pie­naar vir die Leeus tou­wys maak. Waar het die vrot Bul­le nou weer ge­ëin­dig, Pi­ne?

V

Jo­han: Ek weet nie of C­had in En­gels of A­fri­kaans ge­huil het nie, maar ek het met ’n knop in my keel na hom ge­kyk.

V

S­te­phan Jou­bert, dan­kie vir die Goeie Bood­skap in Beeld el­ke dag.

Jeff Be­zos, die ryk­ste mens.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.