My men­se kon nie glo dat ’n ou vreed­saam teen a­part­heid kon praat son­der om op ie­mand se be­taal­staat te wees nie.

Beeld - - By -

Ons is groot­ge­maak op vrees vir die Room­se, Rooi, Geel en Swart Ge­vaar. In die tag­ti­ger­ja­re het die U­ni­ver­si­teit van P­re­to­ria se de­par­te­ment wys­be­geer­te hul fi­lo­so­fie­se den­ke ge­fo­kus op ge­sprek­ke oor “Ge­va­re wat die A­fri­ka­ner be­dreig”. Een daar­van was . . . li­be­ra­lis­me!

Die­ge­ne wat la­te­rig in die Ang­lo-Boe­re­oor­log slim ge­noeg was om te sien dat bit­ter­ein­de­ry in die bit­ter ein­de en ver­woes­ting van hul land gaan ein­dig, is as “hens­op­pers” uit­ge­skel.

Jan S­muts het as in­ter­na­si­o­na­le staats­man die U­ni­ver­se­le Ver­kla­ring van Men­se­reg­te tot voor­deel van die mens­dom help op­stel, maar was vir sy eie men­se ’n ver­raai­er.

Oom Bey­ers Nau­dé – ’n waar­lik goeie mens – was ’n na­ïe­we k-boe­tie wat deur kom­mu­nis­te mis­bruik is.

B­rey­ten B­rey­ten­bach was ’n “ter­ro­ris”. Toe hy on­langs u­ni­ver­si­tê­re taal­be­leid­ma­kers “Na­zi’s” en “ver­raai­ers” noem, sê ’n a­ma­teur-kom­men­ta­tor dat B­rey­ten nog al­tyd slegs deur sy mo­re­le kom­pas ge­lei is. Het hy die­self­de ge­sê toe B­rey­ten ne­ge jaar in die tronk was vir weer­stand teen a­part­heid?

Vir B­rey­ten het ek lief­de­vol oor sy ter­mi­no­lo­gie ge­kon­fron­teer. Hy het on­voor­waar­de­lik om ver­sko­ning ge­vra vir taal wat in geen ge­sprek hoort nie.

Toe ek des­tyds by Tuk­kies oor men­se­reg­te doe­nig raak en Da­kar toe is, is ek te­le­fo­nies ge­dreig, ’n Boe­re­ver­raai­er ge­noem en ge­vra of die ANC my be­taal.

My men­se kon nie glo dat ’n ou vreed­saam teen a­part­heid kon praat son­der om op ie­mand se be­taal­staat te wees nie. In my huis se pleis­ter en rui­te was koe­ël­ga­te.

My in­ten­se be­trok­ken­heid by die grond­wet­skry­we­ry be­vry my toe ef­fens. Om ’n nu­we grond­wet­li­ke de­mo­kra­sie te help aan­me­kaar­slaan, was op­win­dend; en om die kom­mu­nis Es­sop Pa­had deur­nag met genl. Con­stand Vil­joen en man­ne in ka­kie te sien on­der­han­del, in­spi­re­rend.

Op die reg­bank in die hoog­ge­regs­hof het ek u­ni­ver­se­le mens­li­ke angs ge­sien en be­sef die le­we is te kort om met ’n on­no­di­ge ge­kib­bel te ver­mors. As reg­ter in die kon­sti­tu­si­o­ne­le hof was ek be­voor­reg om ons jong de­mo­kra­sie te help ver­ste­wig.

Ná my ter­myn daar, be­sluit ek om weer iets meer di­rek vir my eie men­se en taal te pro­beer doen en aan­vaar Beeld se uit­no­di­ging om te skryf.

Ná ’n paar stuk­kies oor kor­rup­sie, gods­diens, tron­ke en Trump, waag ek met ’n erns­ti­ge dog lig­har­ti­ge ar­ti­kel oor “der­tien ge­booie wat A­fri­kaans kan red”.

Ek was dap­per, sê vrien­de. As mens oud, on­af­hank­lik, dom, of ar­ro­gant ge­noeg is, weet jy nie eint­lik wan­neer jy dap­per is nie.

Maar daar gaat ons. “Die A­fri­ka­ner” slaan te­rug.

In my “ge­booie” het ek mooi ge­vra dat ons me­kaar se goeie trou ten spy­te van ver­skil­le aan­vaar en me­kaar nie uit­kryt as ver­raai­ers of ANC-la­keie nie.

Wat­wou! T­heo van der Mer­we sê ek moet “my kop in skaam­te laat sak” vir my “aan­da­dig­heid” aan A­fri­kaans se lot.

T­ho­mas SMS dat my sto­rie­tjie “we­mel van slim drog­re­de­na­sies”, maar wys dit nie uit nie, om­dat dit “te veel is om op te noem”.

Ek ver­kon­dig bloot deur­sig­ti­ge ANC-be­leid. Vol­gens Piet van der Mer­we het ek nog

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.