Gu­de­ri­an het la­ter ver­tel dat hy “spra­ke­loos” oor so­veel dom­heid was, maar dat hy geen keu­se had nie; hy moes be­ve­le ge­hoor­saam.

Beeld - - By -

groot ver­lie­se te­rug­ge­slin­ger.

In B­rit­tan­je het Win­ston C­hur­chill, B­rit­se pre­mier, die ont­vou­en­de ramp in Frank­ryk be­kom­merd dop­ge­hou. Toe dit dui­de­lik word dat die Duit­sers om on­ver­klaar­ba­re re­des halt roep, het hy op­ge­tree.

El­ke skip waar­op hy sy hand kon lê, mi­li­têr of bur­ger­lik, is oor die ka­naal na Duin­ker­ken ge­stuur om so­veel moont­lik sol­da­te te ont­ruim. Toe­rus­ting, hoe duur en kos­baar ook al, was van min­der be­lang; dit kon ver­vang word. Van deur­slag­ge­wen­de be­lang was om die op­ge­lei­de sol­da­te te­rug te kry.

C­hur­chill se ma­ri­tie­me raad­ge­wers was nie baie hoop­vol nie. Hul­le het ge­meen hoog­stens

50 000 sol­da­te sou ont­ruim kon word.

Maar van al die aan­gren­sen­de En­gel­se kus­stre­ke af het dui­sen­de

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.