K­rip­tie­se blok­raai 29

Beeld - - Jou Dag -

Daar is een prys van R200 vir K­rip­tie­se blok­raai 29. Stuur jou in­skry­wing (ag­ter­op ’n toe­ge­plak­te koe­vert met jou voor­let­ters en van, a­dres en sel­foon­nom­mer) na K­rip­tie­se blok­raai 29, Pos­bus 595, Auck­land Park 2006. ’n Sel­foon­nom­mer móét ver­skaf word, en in­skry­wings moet ons bin­ne twee we­ke be­reik.

D­wars:

1. Blom­me­tjie wat bei­er (7)

8. Pa staan tus­sen hier­die man en vrou (6)

9. On­mens­li­ke han­de­lin­ge (7)

10. Hy glo nie aan e­del mo­tie­we van sy naas­te en proes la­ter (6)

11. Deur daag­liks die gie­ter te ge­bruik het al­les we­lig ge­groei (6)

12. ’n Ken­merk van a­pies is hul mooi nek (8)

16. Ge­was wat nors en on­vrien­de­lik kan wees (8)

20. Is dit goeie ma­nie­re om dit op ’n bot­tel te sit? (6)

21. Kos­sak wat as ’n spens dien (6)

22. Ve­s­tings met hand­vat­sels ag­ter (7)

23. Jy skryf hul­le, slaan hul­le of speel in hul­le (6)

24. Ag kui­er saam en lê die kom­kom­mer­tjie in (7)

Af:

2. Hy pak nie net die vrag nie, maar vul ook die bat­te­ry (6)

3. Ek dog die dik ou is snaaks, maar hy rym ook la­ter (6)

4. Met al­mal daar sak daar la­ter buie uit (8)

5. ’n Tie­ner sien op dié ou­der­dom nie die gat nie (6)

6. Vir ’n fiks nar is ’n ge­son­de keel­hol­te no­dig (7)

7. ’n Kort ter­saak­li­ke spier met drie kop­pe (7)

13. Met twee van die ou­tyd­se ma­te is dit be­hoor­lik uit­ge­rek (8)

14. Blok­ke be­vro­re wa­ter wat in die Pool­stre­ke voor­kom (7)

15. Ver­leen ’n oor aan al die praal en weel­de (7)

17. So­si­a­le stan­de met ve­le ver­bin­dings (6)

18. ’n Aal­wyn wat kwet­send is (6)

19. Haal hom oor tot son­de met 59 Ro­mein­se ve­re (6)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.