Let­ter­spel 29

Beeld - - Jou Dag -

Die let­ter­spel word vir jou ple­sier ge­plaas; daar is geen prys­geld nie. Hier volg die re­ëls: El­ke blok­kie in die raai­sel het ’n sy­fer wat ’n let­ter in die al­fa­bet voor­stel. Die e­nig­ste lei­dra­de is die let­ters wat reeds in­ge­vul is. Daar­mee moet jy uit­pluis wat­ter let­ters in die al­fa­bet die an­der sy­fers voor­stel. Die op­los­sing ver­skyn vol­gen­de week.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.