Voor­skou van jou droom­troue by A­vi­an­to

Beeld - - Bruide -

Won­der jy hoe A­vi­an­to op die dag van jou troue kan lyk? Bruids­pa­re wat nog nie op ’n ve­nue vir hul groot dag be­sluit het nie, kry op Son­dag 6 Au­gus­tus om 10:30 die ge­leent­heid om na A­vi­an­to te kom kyk.

A­vi­an­to se ont­haal­a­re­as sal met van die jong­ste de­ko­ri­tems en dra­pe­ring ver­sier wees.

El­ke toe­koms­ti­ge bruids­paar wat die dag by­woon, sal ’n hand­ge­maak­te trou­be­plan­nings­boks ont­vang.

Ons bied jou ook ’n R150ge­skenk­be­wys van Café Cie­lo by A­vi­an­to – ge­bruik dié be­wys vir ’n heer­li­ke Son­dag­mid­dag­e­te of iets lek­ker soets soos warm sjo­ko­la­de ná die voor­skou.

S­ka­kel 011 668 3000 om jou kom­pli­men­tê­re tyd­gleuf te be­spreek.

A­vi­an­to in Mul­ders­drift is van­jaar se hoof­borg van Beeld se Bruid van die Jaar-kom­pe­ti­sie. Wen­brui­de van el­ke maand slaap die aand van die ga­la­ge­leent­heid oor by A­vi­an­to en die wen­bruid vir 2017 wen ook ’n na­week­weg­breek by A­vi­an­to.

A­vi­an­to is die hoof­borg van van­jaar se kom­pe­ti­sie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.