Jou groot dag, jou Fo­re­ver

Beeld - - Bruide -

Droom jy van ’n spro­kies­troue in die bos­veld, on­der ’n wa­ter­val, tus­sen die berg­pie­ke of langs kab­be­len­de ri­vier­wa­ters? Ver­geet van droom – by Fo­re­ver Re­sorts, Lod­ges, Ho­tels & Retre­ats kan jy kies en keur tus­sen ’n wye ver­skei­den­heid prent­jie­mooi ve­nues, nom­mer­pas vir jou mooi­ste dag.

Fo­re­ver se trou­ve­nues en va­kan­sie­be­stem­mings is trots Suid­A­fri­kaans, en lê wyd en syd oor die ver­skeie pro­vin­sies uit­ge­sprei. El­ke ve­nue spog met daar­die “iet­sie an­ders” – ge­waar­borg om jou trou­dag u­niek, spe­si­aal en on­ver­geet­lik te maak. Om ver­der te ver­se­ker dat al­les seep­glad ver­loop, kan jy op hul by­een­koms­be­plan­ners staat­maak om na die fy­ne­re be­son­der­he­de op die dag om te sien.

As daar da­rem nou een saak is waar­oor Suid­A­fri­ka­ners erns­tig is, dan is dit mos lek­ker kos. El­ke Fo­re­ver­oord het ’n span kos­ken­ners wat hul­le daar­op toe­spits om dis­se op te to­wer wat die smaak­klie­re kie­lie. Hul­le be­sef ook dat goeie kos en gas­vry­ heid hand aan hand gaan, en daar­om doen hul­le al­les bin­ne hul ver­moë om al­mal ge­luk­kig te hou.

Be­spreek van­dag nog jou droom­trou­be­stem­ming, en laat Fo­re­ver jou trou­dag in ’n spro­kies­ver­haal om­skep!

Fo­re­ver Re­sorts gee ’n va­kan­sie­pak­ket van R2 500 aan elk van die maand­wen­ners.

Ty­dens die ga­la­ge­leent­heid gee hul­le aan die wen­ner ’n va­kan­sie­pak­ket van R10 000, ’n R7 000­pak­ket aan die bruid in die twee­de plek en ’n R5 000­pak­ket aan die bruid in die der­de plek. Daar is ook ’n R5 000pak­ket vir ’n le­ser wat vir die guns­te­ling­bruid stem.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.