Trou­dag soos in kin­der­dro­me

Beeld - - Bruide -

Paar­tjies kan al­les van hul ver­lo­wing tot hul trou­dag en wit­te­brood by Le­gend Golf and Sa­fa­ri Re­sort er­vaar.

Die oord bied ’n weg­breek­kans vir rei­si­gers van al­le uit­hoe­ke van die wê­reld. Of jy nou op ’n gholf­reis wil gaan, ’n sa­ke­reis wil on­der­neem of ’n reg­te A­fri­ka­sa­fa­ri wil be­leef, dié be­stem­ming is per­fek.

Die oord is e­nig in sy soort met ’n gholf­baan waar elk van die 18 gaat­jies deur ’n wê­reld­be­roem­de gholf­le­gen­de ont­werp is. Vir die a­von­tuur­lus­ti­ges kan dié be­le­we­nis ge­kroon word met die be­roem­de “Ex­tre­me 19th”, wat slegs met ’n he­li­kop­ter be­reik kan word.

Met ver­skeie op­sies van ver­blyf in die na­tuur word ’n u­nie­ke kom­bi­na­sie van luuk­se ak­kom­mo­da­sie om­ring deur die na­tuur ge­skep. ’n Prag­ti­ge uit­sig oor die na­tuur­prag van die Wa­ter­ber­ge met ’n pri­vaat aan­slui­ten­de stoep­ge­deel­te en ’n sit­ka­mer en luuk­se en sui­te­bad­ka­mer om­skep jou trou­dag of selfs jou wit­te­brood in ’n on­ver­geet­li­ke be­le­we­nis.

Om te ver­se­ker dat jou trou­dag pas by die prent­jie van jou kin­der­dro­me, is daar ver­skeie ont­haal­moont­lik­he­de, soos die Qu­een of S­he­ba­saal, W­hi­te Li­on Bo­ma­lo­kaal of die Clubhou­se Bo­ma, as­ook die moont­lik­heid om bui­te te trou.

Le­gend Hos­pi­ta­li­ty Group gee 15 va­kan­sie­pak­ket­te weg.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.