Ei­land­pret by Grand Gau­be

Beeld - - Bruide -

Die LUX* Grand Gau­be­va­kan­sie­oord is na­by die stil vis­sers­dor­pie Grand Gau­be aan die noord­kus van Mau­ri­ti­us ge­leë.

Dans by een van ver­skeie kui­er­re­stau­ran­te of kroeë saam met plaas­li­ke mu­si­kan­te en dan­sers, be­leef ’n dag­reis om die ei­land en ge­niet die nag­le­we van Grand Baie of die be­si­ge mark­te van Good­lands.

LUX* Re­sorts & Ho­tels borg die wen­bruid met vyf nag­te vir twee in die Bel­le Ma­re­va­kan­sie­oord. Dit sluit bed en ont­byt in. Die naas­wen­ner kry vyf nag­te se bed­en­ont­byt­ver­blyf vir twee in die Grand Gau­be­oord.

Die bruid in die der­de plek ont­vang bed­en­ont­byt­ver­blyf vir vyf nag­te vir twee in die Ta­mas­sa­oord.

Be­soek lux­re­sorts.com of facebook.com/lux­re­sorts, s­ka­kel

011 234 6524 of stuur e­pos na in­fo­sa@lux­re­sorts.com.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.