Moe­di­ge Me­lin­da bult haar spie­re

Beeld - - Lifestyle -

In Via (DStv-ka­naal 147) se Wie’s jou pop­pie? ta­kel Me­lin­da Bam, ’n voor­ma­li­ge Mej. Suid-A­fri­ka, en an­der ster­re die “pop­pie”-ste­re­o­ti­pe deur in el­ke e­pi­so­de ta­ke aan te pak wat ’n mens nie met hul­le sou as­so­si­eer nie. Ons het met haar ge­sels oor haar nu­we rol voor die ka­me­ras.

Hoe­kom het jy in­ge­stem om dié pro­gram te doen?

Ek is by Ta­lent-Etc, ’n ta­lent­a­gent­skap wat baie werk doen saam met Li­fe in a Bulb, wat die pro­duk­sie­span van Wie’s jou pop­pie? is. Ek het ’n tyd­jie ge­le­de ’n e-pos ont­vang om te hoor of ek nie ’n gas op die pro­gram sou wou wees nie. Ek is ’n bok vir sports so toe stem ek da­de­lik in. Jen­nis Wil­li­am­son van Li­fe in a Bulb bel my toe kort daar­na en vra of ek nie ge­ïn­te­res­seerd sou wees om die pro­gram se aan­bie­der te wees nie. Toe hul­le my ver­tel wat die pro­gram al­les be­hels, het ek da­de­lik aan­klank daar­by ge­vind, want ek het self al er­vaar hoe men­se my op my baad­jie tak­seer en dink ek is ’n pop­pie wat in die og­gend met hak­skoe­ne aan wak­ker word. Dit het vir my aan­lok­lik ge­klink om die ste­re­o­ti­pes rond­om my­self en an­der vroue uit te daag.

Het jy al van­te­vo­re die pop­pie­ste­re­o­ti­pe­ring er­vaar?

My vrien­de en fa­mi­lie het my nog al­tyd as die teen­oor­ge­stel­de ge­sien: Ie­mand wat slim is, hard ge­werk het, in my stu­dies ge­pres­teer het, spor­tief is, die bui­te­le­we ge­niet, a­von­tu­re aan­pak en nie bang is vir har­de werk nie. Dit was eers toe ek Mej. Suid-A­fri­ka wen dat ek skie­lik die “pop­pie”-ti­tel saam met die kroon moes be­gin dra. Van daar af was dit nog al­tyd my mis­sie om men­se te kry om ver­by die ti­tels en ste­re­o­ti­pes te kyk en my te sien vir wie ek is.

Is dit iets waar­mee jy daag­liks in aan­ra­king kom?

Ja, na­tuur­lik. Nog te meer om­dat ek ook in ’n kor­po­ra­tie­we om­ge­wing baie werk be­gin doen het. ’n Mens is al­tyd in die stryd om jou­self weer en weer te be­wys. Wie’s jou pop­pie?

Dit is uit­put­tend maar uit­da­gend, en dit vuur my aan!

Wat het jou ver­ras ty­dens die maak van die pro­gram?

So baie. Nie net het ek met won­der­li­ke

Me­lin­da Bam is die aan­bie­der van Hoe het jul­le op die ver­skil­len­de uit­da­gings be­sluit in el­ke e­pi­so­de?

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.