Spuit­verf ver­nu­we bed­kas­sies

Beeld - - Lifestyle -

Wie’s jou pop­pie? is nie ’n ex­tre­me sport of ad­ven­tu­re show nie. A­dre­na­lien was nie nood­wen­dig ons e­nig­ste bok­sie om te merk nie. Ons het ge­kyk na goed wat nie som­mer met “pop­pies” sou ge­paard­gaan nie: Har­de werk, vuil werk, kom­plek­se ta­ke, a­dre­na­lien, ge­vaar, gril­le, kon­tak­sport, bloed, sweet en nog. Die reeks sorg vir baie ver­maak!

Wat­ter uit­da­ging was vir jou die moei­lik­ste?

Var­ke vang!

■ Nu­we e­pi­so­des van Wie’s jou pop­pie? wys el­ke Woens­dag om 20:30 op Via (DStv­ka­naal 147) met her­uit­sen­dings op Son­dae om 18:30.

jou­ne? “As jy nie ge­noeg geld het om nu­we bed­kas­sies te koop nie, kan jy jou hui­di­ge bed­kas­sies met spuit­verf ’n heel nu­we voor­koms gee.”

S­ka­kel el­ke Dins­dag om 17:30 in op Via (DStv­ka­naal 147) se My plek of jou­ne? vir nog oor­toor­wen­ke vir jou huis of woon­stel.

As jy dit mis­ge­loop het, kan jy Son­dae om 18:00 die her­uit­sen­ding kyk.

I­sa­bel Ba­rends en Melt van der S­puy van My plek of

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.