Se­dert 1998 het die ko­raal ge­lei­de­lik be­gin her­stel en dit het nog ’n lang pad as hy weer sy vol­le glo­rie wil her­win.

Beeld - - Lifestyle -

van die an­der ei­lan­de be­soek. Dan sien jy dalk die in­heem­se swart pa­pe­gaai of rooi­val­kie en an­der spe­sies wat net hier aan­ge­tref word.

Op Ma­hé is stap­roe­tes deur wou­de na wa­ter­val­le en af­ge­leë stran­de. Daar is ook ge­leent­heid om perd te ry. Dit was vir my ’n groot ver­ras­sing om die Suid-A­fri­ka­ner Da­mien D­rey­er van Tur­quoi­se Hor­se Trails met sy ap­pa­loos­as raak te loop.

Suid-A­fri­ka­ners sal ver­baas wees oor die werks­ge­leent­he­de en kan­se om by na­tuur­be­wa­ring be­trok­ke te raak wat daar in die Sey­chel­le is.

Maar mis­kien moet jy as na­tuur­lief­heb­ber net eers die ei­lan­de gaan ver­ken. Die si­kloon Deb­bie het reeds die Aus­tra­lie­se riw­we ge­knou en in die Sey­chel­le word die riw­we so vin­nig as moont­lik her­stel. Maak se­ker jy kom in die Sey­chel­le voor die vol­gen­de El Niño.

Fo­to: ISTOCK

Kos­ba­re ko­raal – die Sey­chel­le se riw­we het tyd no­dig om te her­stel ná 1998 se El Niño­toe­stan­de.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.