Nuut by De­co­rex Jo­burg

Beeld - - Lifestyle - Fo­to’s: @HOME EN DE­CO­REX

’NPaar in­spi­re­ren­de nu­we fo­kus­pun­te word van­jaar by De­co­rex Jo­burg be­kend­ge­stel.

Dié skou, met Plas­con en Ca­e­sars­to­ne as me­de­bor­ge, vind van 9 tot 13 Au­gus­tus by die Gal­lag­her-kon­fe­ren­sie­sen­trum in Mid­rand plaas.

Die “De­co­rex South A­fri­can T­rend Hou­se” sal on­ge­loof­li­ke huis­de­kor wys.

In die de­k­or­ge­bied, wat deur Can­vex aan­ge­bied word, ver­soen ont­wer­pers van­jaar se te­ma – #li­ving­dre­am – met Can­vex se in­ge­steld­heid van ’n “be­wus­te­li­ke om­ge­wing”.

Die Plas­con-kleur­voor­spel­ling sal die ver­wag­te kleur­pa­let vir 2018 ten­toon­stel.

Ca­e­sars­to­ne, ’n spe­si­a­lis in kom­buis­op­per­vlak­ke, stal sy jong­ste kleur­reeks uit.

Be­soe­kers kan die “be­to­noer­woud”-ten­dens be­sig­tig wat in die Fo­rest Loun­ge-fo­kus­punt by­een­ge­bring word.

Die “swart-op­swart”-ten­dens is te sien by die Noir-re­stau­rant en -kroeg, wat deur Ba­va­ria aan­ge­bied word.

Gaan loer in by die toe­vlugs­oord vir vroue in De­co­rex se “She S­hed”.

Je­an Bax de Ke­a­ting van Hou­se of Bax­burg ver­skyn in De­co­rex se ont­wer­pers­kol­lig.

Ca­re­li­ne Li­ving S­pa­ces wys wat is warm in kom­buis­ont­werp­ten­den­se.

Kom­buis­ont­wer­pers sal on­ge­loof­li­ke ta­lent by die Fran­ke-kom­buis­ont­werp­pro­jek ten­toon­stel.

Plaas­li­ke sjefs gaan smaak­li­ke re­sep­te en die bes­te kom­buis­pro­duk­te by die gour­met-kook­te­a­ter aan­bied.

Self­doen­ken­ners gee pret­ti­ge de­mon­stra­sies by die Buil­ders­self­doen­te­a­ter.

Die Milk JUG Café is ’n ver­ruk­li­ke eet­plek vir kin­ders in die hart­jie van die kin­der­de­kor­stal­le­tjie met pret­ti­ge ak­ti­wi­tei­te vir die klein­span.

■ ■ ■ ■ ■ ■ ■ ■ ■ ■ ■ ■ ■

Op­win­den­de ten­den­se in ont­werp word van 9 tot 13 Au­gus­tus by De­co­rex Jo­burg ten­toon­ge­stel.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.