Maar hul pad is vol do­rings

Beeld - - Sport - Fran­cois de Wet

C­hiefs 7, Cru­sa­ders 3. Nee, dit is nie ’n voor­spel­ling vir die eind­tel­ling vir van­og­gend se Su­per­rug­by-half­eind­stryd tus­sen dié twee Ki­wi-span­ne nie.

Dít is wel hoe­veel keer die C­hiefs die Cru­sa­ders in hul laas­te tien ont­moe­tings ge­klop het.

Die C­hiefs se twee be­lang­rik­ste se­ges oor die se­we­ma­li­ge Su­per­rug­by-wen­ners was die twee ont­moe­tings in die half­eind­ron­de van die 2012- en 2013-sei­soe­ne.

Die C­hiefs het ná daar­die se­ges voort­ge­gaan om as die kam­pi­oen­span ge­kroon te word.

Da­ve Ren­nie (af­rig­ter) het dit ook al ’n ge­woon­te ge­maak om die Cru­sa­ders op hul tuis­veld om te dop. In 2015 het die Mool­oo-man­ne met 26-9 oor die Cru­sa­ders in Chris­t­church ge­se­ë­vier en die vo­ri­ge jaar was die C­hiefs met 18-10 daar baas.

Om van­dag wéér met die ’Sa­ders af te re­ken, gaan veel moei- wees. Dié keer moes die C­hiefs, ná ’n fi­sie­ke twee­stryd teen die S­tor­mers in Kaap­stad, ’n lang reis tot in Nieu-See­land on­der­neem.

Maar die C­hiefs se los­ska­kel, Aa­ron Cru­den, glo hy en sy span­maats het waar­de­vol­le les­se ge­leer uit ver­le­de sei­soen se heen-en-weer-reise­ry vir uit­klop­li­ker

Fo­to: GETTY IMAGES

Wie van die C­hiefs of die Cru­sa­ders gaan die hoog­ste vlieg in van­og­gend se half­eind­stryd in Chris­t­church?

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.