Vir jong paar­tjie of af­ge­tre­de­nes

Beeld - - Huisgids - Li­net­te Re­tief

Dié son­ni­ge huis is i­de­aal vir jong ge­trou­des, ’n ge­sin met kin­ders of ’n af­ge­tre­de paar. Die oop­plan-sit­ka­mer is ruim en son­nig, en het te­ël­vloe­re en ’n skuif­deur wat op die gras­perk uit­loop.

Die kom­buis is toe­ge­rus met vol­op kas­te, het ’n ge­sel­li­ge at­mos­feer en sluit by die oop­plan-leef­a­rea aan.

Daar is drie ruim slaap­ka­mers met ge­la­mi­neer­de vloe­re, waar­van twee noord front en dus heer­lik warm en son­nig is.

Die hoof­bad­ka­mer is en sui­te en toe­ge­rus met ’n stort, was­bak en toi­let; bad­ka­mer twee het ’n bad, stort, was­bak en toi­let.

Die erf is mak­lik han­teer­baar en bied plek om ’n braai­ge­bied en kui­e­r­a­rea te skep – en die bo­nus is lae erf­be­las­ting.

Die twee on­der­dak­par­keer­plek­ke is ruim en het mo­tor­huis­deu­re aan die voor­kant vir ek­stra se­ku­ri­teit.

Hier­die net­jie­se huis is i­de­aal vir ’n ver­skei­den­heid voor­ne­men­de ko­pers. Voor­stad: Prys: Groot­te: Kon­tak: Ver­toon­tye:

Die leef­a­rea grens ge­mak­lik aan die kom­buis.

Die on­der­dak­par­keer­plek het mo­tor­huis­deu­re vir se­ku­ri­teit.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.