‘Uit­ge­boul’

Bou­cher haak af

Beeld - - Voorblad - Sim­vuy­e­le Ma­ge­za

Mark Bou­cher, oud paal­tjie­wag­ter van die Pro­te­as, is amp­te­lik “uit­ge­knik­ker” – maar nie voor die paal­tjies nie.

Die krie­ket­spe­ler het Sa­ter­dag sy e­wi­ge lief­de en trou aan Car­men Lot­ter be­lo­we.

Een van die gas­te sê dit was “een van die mooi­ste trou­es nóg”.

Die spog­ge­leent­heid is in The Ro­se Barn in Jef­freys­baai ge­hou.

Bou­cher (40) hou die re­kord as die paal­tjie­wag­ter wat die mees­te vang­sko­te (532) en stonk­kan­se (23) in toets­krie­ket be­nut het.

Gra­e­me Smith, des­tyd­se span­maat en vriend van die brui­de­gom, het ’n fo­to van die nu­we eg­paar op so­si­a­le me­dia ge­deel.

Hy het ge­skryf hy kon die troue nie by­woon nie.

Die pas­ge­trou­des kon nie vir kom­men­taar be­reik word nie.

Fo­to: FA­CE­BOOK

Car­men Lot­ter en haar pa Sa­ter­dag.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.