R300 000

So­veel in be­las­ting­be­ta-ler­geld kos haar‘ ge­hoor’ se kui­er­tjie

Beeld - - Voorblad -

on­der­gang van die SAUK by­ge­dra het, is dui­de­lik “weer aan die gang” in haar nu­we por­te­feul­je .

“Sy is dui­de­lik nie daar­op in­ge­stel om die men­se van SuidA­fri­ka te dien nie, maar sy is dood­ge­luk­kig om haar fa­mi­lie en vrien­de op óns on­kos­te te laat rond­vlieg.

“Mut­ham­bi moet voor die ko­mi­tee ver­skyn en ge­dwing word om el­ke sent van die ver­mors­te be­las­ting­be­ta­lers geld te­rug te be­taal,” lui Van der Walt se ver­kla­ring.

Na ver­neem word, is mi­nis­ters daar­op ge­reg­tig om gas­te na hul be­gro­tings toe­spra­ke te nooi, maar slegs as hul­le “re­le­vant tot die be­gro­ting” is.

Pres. Ja­cob Zu­ma het Mut­ham­bi in Maart van­jaar in sy om­stre­de ka­bi­net skom­me­ling na haar nu­we por­te­feul­je ge­skuif.

Vroe­ër is be­rig dat Mut­ham­bi, ’n bond­ge­noot van Zu­ma, na be­we­ring hoogs ver­trou­li­ke in­lig­ting oor ka­bi­nets­ver­ga­de­ring s met die be­rug­te Gup­ta-fa­mi­lie ge­deel het.

Die de­par­te­ment het nie gis­ter op na­vrae ge­re­a­geer nie. Mi­nis­ters woon die na­week die ANC se lek­got­la by.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.