K­ho­za los toe­spraak voor li­ga om vei­lig­heids­re­des

Beeld - - Nuus -

Die ANC-LP Mak­ho­si K­ho­za het gis­ter om vei­lig­heids­re­des be­sluit om nie by ’n ge­leent­heid van die Jong Kom­mu­nis­te­li­ga (YCL) in Dur­ban te gaan praat nie.

Die YCL se na­si­o­na­le ad­junk­se­kre­ta­ris, I­saac Lut­hu­li, het ge­sê die K­waZu­lu-Na­tal­se ANC het be­sluit “om a­nar­gie te ver­oor­saak deur van sy tak­ke se le­de te s­tuur – nie om deel te neem nie, maar om ont­wrig­ting te ver­oor­saak”.

“Mak­ho­si K­ho­za moes die hoof­re­de ge­le­wer het, maar sy het haar om vei­lig­heids­re­des ont­trek, wat te ver­sta­ne is.”

Die res van die pro­gram sou wel voort­gaan.

“Ons vra weer eens dat pres. Ja­cob Zu­ma be­dank,” het Lut­hu­li ge­sê.

K­ho­za het blyk­baar die laas­te paar maan­de doods­drei­ge­men­te ont­vang om­dat sy haar o­pen­lik teen Zu­ma uit­ge­preek het.

Dr. Mak­ho­si K­ho­za Fo­to: LINDILE MBONTSI

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.