‘Won­der­ba­ba’ Mi­cha­e­la Ju­nie se wen­ner

Beeld - - Nuus -

Mi­cha­e­la Wil­lem­se van Won­der­boom, P­re­to­ria, is die Ju­nie­wen­ner in Beeld se Ba­ba van die Jaar 2017-kom­pe­ti­sie.

Mi­cha­e­la het haar ou­ers, Mi­ke en Je­ané­ne, ver­ras toe sy haar op­wag­ting op 33 we­ke ge­maak het. Sy is net ná 07:00 op 18 Ju­lie ver­le­de jaar in die Li­fe Wil­gers-hos­pi­taal in P­re­to­ri­aOos ge­bo­re.

Je­ané­ne ver­tel: “Ons het die Sa­ter­dag’ n swan­ger­skap fo­to­ses­sie ge­had. Ek het’ n voor­ge­voel ge­had dis ty dom fo­to’ s te neem, want Mi­cha­e­la kan nie meer wag om te kom nie. Die Son­dag­og­gend 01:00 het my wa­ter ge­breek.

“Mi­cha­e­la is af­ge­lei van haar pa se naam, Mi­cha­el, wat “Who is li­ke God” be­te­ken, om­dat sy ’n won­der­werk van die He­re af is. Dok­ters het ge­sê ek kan nie swan­ger raak nie na­dat ’n ou­to-im­muun­siek­te wat my a­sem-ha­ling­spie­re aan­tas in 2012 by my ge­di­ag­no­seer is. Ons was reeds be­sig met ’n aan­ne­mings-pro­ses toe ek uit­vind ek is swan­ger.”

Je­ané­ne sê Mi­cha­e­la lag graag en sy is dol op mu­siek. As sy Bin­ne­lan­ders se ken­wy­sie hoor, dans sy saam.

Haar bes­te maat­jie is Mar­mi­te, die ge­sin se la­bra­dor, wat glad nie om­gee as Mi­cha­e­la oor hom klou­ter of on­der­deur sy be­ne kruip nie.

“Ons is so dank­baar dat dié ho­ë­ri­si­ko-swan­ger­skap goed af­ge­loop het en dat ons ge­se­ën is met ’n prag­ti­ge dog­ter­tjie van ons He­mel­se Va­der af.” Mi­cha­e­la wen: ■ ’n Va­kan­sie vir drie men­se vir een nag, ont­byt in­ge­sluit, ter waar­de van R4 000 by ’n uit­ge­soek­te oord van die Le­gends Hos­pi­ta­li­ty-groep;

’n Va­kan­sie ter waar­de van R3 500 by e­ni­ge Fo­re­ver Re­sorts-oord in Suid-A­fri­ka;

’n Gas­ver­sky­ning deur Ol­lie die Nar op haar eer­ste ver­jaar­dag­par­ty­tjie. Die prys is R1 300 werd;

’n Ge­skenk­be­wys ter waar­de van R800 van Pri­ma Toys;

’n Ge­skenk­be­wys ter waar­de van R500 van Ba­ta;

’n Ge­skenk­pak ter waar­de van R500 van 4aKid; en

’n Ge­skenk­pak met A­fri­kaan­se boe­ke ter waar­de van R500 van Pen­guin Rand­om Hou­se.

Sy kom ook ou­to­ma­ties in aan­mer­king om aan die ein­de van die kom­pe­ti­sie as Beeld se Ba­ba van die Jaar vir 2017 aan­ge­wys te word.

Wil jy jou ba­ba in­skryf? Deel­ne­mers moet jon­ger as 12 maan­de wees. S­tuur e-pos na ba­bas@beeld.com vir meer in­lig­ting.

Mi­cha­e­la Wil­lem­se

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.