Ge­meen­skap ver­brand ver­dag­te ná roof

Beeld - - Nuus -

Woe­den­de le­de van die ge­meen­skap het ’n man dood­ge­brand na­dat hy en nog drie an­der mans glo ’n drank­win­kel by Ga-Mp­hus­heng in Lim­po­po be­roof het.

B­rig. Mot­la­fe­la Mo­ja­pe­lo, pro­vin­si­a­le po­li­sie­woord­voer­der, sê die ro­wers het die ei­e­naars van die drank­win­kel ge­dreig en die plek toe be­roof.

“In­wo­ners van die na­bye ge­bied het daar­in ge­slaag om een van die ver­meen­de ro­wers ag­ter die Bar Loun­ge te gryp. Hul­le het hom toe aan die brand ge­steek,” sê Mo­ja­pe­lo.

Vol­gens hom is die man on­her­ken­baar ver­brand.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.