Wat sê jy? S­tuur ’n SMS na 45571

Beeld - - Kommentaar -

V S­haun A­bra­hams toets nog die Porsche wat die be­las­ting­be­ta­lers vir hom ge­koop het. Dan is ver­ant­woor­de­lik­heid ver­ge­te. Wroem. – Jo­si

V Waar is S­haun? Het jul­le al in Du­bai na hom ge­soek? – Ben, Qu­el­le­ri­na

V Waar­om word A­noj Singh van E­s­kom nou eers ge­skors? Hy is ’n ver­dag­te se­dert Trans­net se dae. Ook sy ge­drag on­langs in die me­dia het hom weg­ge­gee en met die Gup­tas ver­bind. – Na­o­mi, Kru­gers­dorp

V Ai, wat ’n mooi en fraai uit­beel­ding van Ni­ël van Vuur­en op Beeld se voor­blad (29.07) van al die kor­rup­sie waar­in die Gup­tas ’n vin­ger in die paai het! – Wil­lie, Lyt­tel­ton

V Mag­da Wier­zycka is se­ker die bes­te lei­er in SA, vrees­loos, teen kor­rup­sie en baie slim ook. Hou so aan, Mag­da, jy’s my held. – John Hem­pel, Gars­fon­tein

V ’n Uit­ste­ken­de ar­ti­kel deur Le­o­pold S­choltz oor die Slag van Duin­ker­ken (Beeld, 29.07). Net een kor­rek­sie: Hit­ler het op 30 A­pril 1945 self­moord ge­pleeg in die bun­ker, nie op 30 Mei 1945 nie. – Ger­hard Vis­ser, P­re­to­ria

V Ma­le­ma, wys my wat het jou par­ty die af­ge­lo­pe vier jaar ge­doen om die jeug te be­mag­tig om self­stan­dig te funk­si­o­neer. Jul­le kan nie lan­ger ag­ter a­part­heid skuil nie. Rol jou moue op en help om die no­di­ge op­lei­ding te ver­skaf. Oor­vol sko­le en u­ni­ver­si­tei­te gaan nie met ’n ge­skree en leë be­lof­tes op­ge­los word nie. – An­sa

V Beeld, ek wil nie meer van prof. Jan­sen lees nie. Hy lei my nie meer om die bos nie en breek A­fri­kaans af net waar en so­veel hy kan. – Lou­i­se V Beeld, ons stel reg­tig nie be­lang in prof. J. Jan­sen se me­nings ens. nie. – Mos­hesh, Pta

V Jo­hann van der West­hui­zen, jy was een van die voor­ste den­kers oor men­se­reg­te ter­wyl Pie­ter Mul­der steeds oor min­der­heids­reg­te droom. “And ne­ver the twain shall meet”. – Myn­hardt Kok, P­re­to­ria

V Lees ek ar­ti­kels en boe­ke van Chris­ten-skry­wers kry ek soms die in­druk dat ons te­rug is by Mo­ses se wet waar­aan geen mens kan vol­doen nie, dus is ons al­mal op pad hel toe! – Son­daar, Car­le­ton­vil­le

V Ja, Le­fu­si, ras­sis­me is nie aan­vaar­baar nie. Be­ne­wens jou ge­raas hier­oor, wat doen jy om die stan­daard van on­der­rig in sko­le te ver­be­ter? Het jy al be­gin dink aan ’n ver­sko­ning vir dié jaar se ma­triek­uit­slae?

V Keith Ar­low, jy het be­wys dat vry­heid van spraak nie meer in SA be­staan nie en dat B­rit­se hu­mor “ras­sis­ties” is. – Pol­la Swartz, P­re­to­ria

V Ná Sa­ter­dag kan Ja­c­ques van Rooy­en, stut van die Leeus, dalk net ’n nu­we naam kry. Soos Ja­c­ques doel­lyn toe storm, het hy ’n High­lan­der­spe­ler ge­skep soos ’n laai­graaf ’n vrag laai en voort­ge­storm vir sy drie. – At­tie D

V Die Leeus se af­rig­ter sê: “Maak nie saak wie die eer­ste helf­te wen nie. Maak net baie se­ker jul­le wen die twee­de helf­te!” – Bey­ers, Pta

V Ek on­der­steun die Goue Leeus Sa­ter­dag teen die Cru­sa­ders. – Blou Bul, Ri­chards­baai

V Mak­li­ke span­keu­se vir Bok­af­rig­ter. Kies 22 Leeus! An­der spe­lers het geen kans nie. – Dr. Piet, Al­ber­ton V Het jy al ooit ’n wind­gat Leeu ge­sien? Daar is nou 15 van hul­le. Kyk ko­men­de Sa­ter­dag hoe word Leeu se stert stuk vir stuk ge­knoop. – Frans S­mit, Mo­di­mol­le

V Janz, jy het in Beeld van 26.07 ge­vra waar al die Leeu­on­der­steu­ners is wat wou ge­had het hul­le moet al­mal in die S­pring­bok­span wees. Ons is hier, hoe­kom vra jy? – Jo­han, Brom­hof

V Aan al­le rug­by ad­mi­nis­tra­teurs: Doen as­se­blief weg met die spe­ler van die wed­stryd­ toe­ken­ning. Di tis’ n ab­sur­di­teit in’ n span­kom­pe­ti­sie. El­ke spe­ler van die Leeus kon die toe­ken­ning in e­ni­ge wed­stryd ge­kry het. – Gys, Mid­del­burg

V Ai, Mi­mi Coert­se. Van­dat ek 50 jaar ge­le­de o­pe­ra toe ge­sleep is deur my ou­ers waar jy in La Tra­vi­a­ta ge­sing het, het jou soet stem my be­koor. Jy het nooit daai skril­heid van an­der so­praan­stem­me ge­had nie. Jy is voor­waar ’n na­ti­o­nal tre­a­su­re.

Ge­niet jou 85 jaar en die tyd vo­ren­toe. – An­ni V Ge­troud met rug­by is te laat vir ons pen­si­oe­na­ris­se. Maak asb. ’n plan. – Ce­ci­lia, Be­no­ni

V Nu­we Li­on, of No. 17, soos ons dit ge­noem het, gaan nie die­self­de proe nie. Nu­we SAB brou die bier nie. – Zarps

V Ek stem saam met F­rie­da Blom. Die nu­we na­me vir kin­ders – mei­sies en seuns – is skreeu­le­lik. Juc­ken is jeuk en Zahn is tand in Duits. Ar­me on­der­wy­sers wat die na­me moet ont­hou en spel. – Ka­rin, Gars­fon­tein

K­wag­ga Smith

S­haun A­bra­hams

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.