Wen­ke wat werk

Beeld - - Tot u Diens -

A­lex­an­der For­bes sê dis be­lang­rik om ’n tes­ta­ment op te stel.

Die ver­naam­ste re­des hier­voor is om vir jou ge­lief­des te voor­sien wan­neer jy nie meer hier is nie en dat jy die een is wie be­sluit hoe jou ei­en­dom ver­deel sal word. A­lex­an­der For­bes sê dis be­lang­rik om die vol­gen­de in­lig­ting in jou tes­ta­ment in te sluit:

Per­soon­li­ke in­lig­ting. Hu­we­lik­sta­tus.

Hoe jy be­gra­we wil word.

Na­me en ge­boor­te­da­tums van jou kin­ders. Sluit ook in hoe jy na hul­le om­ge­sien wil hê as jy oor­le­de is.

Be­son­der­he­de oor jou plaas­li­ke en oor­se­se be­leg­gings.

In­lig­ting oor jou le­wens­ver­se­ke­ring.

Sit ook uit­een hoe jy jou ei­en­dom wil ver­deel. Bo­ge­noem­de moet dui­de­lik uit­een­ge­sit word om e­ni­ge dub­bel­sin­nig­heid te ver­my.

Jy sal self die tes­ta­ment moet on­der­te­ken en ten min­ste twee ge­tui­es kry om dit ook te on­der­te­ken. Hul­le mag nie uit die tes­ta­ment erf nie. Jou ga­de kan ook nie jou tes­ta­ment on­der­te­ken nie.

Ont­hou om jou tes­ta­ment van tyd tot tyd na te gaan en maak se­ker dis op da­tum. Dit moet ver­al op­da­teer word ná jy ge­skei het. Jou tes­ta­ment be­hoort in ie­der ge­val een keer per jaar op da­tum ge­bring te word.

Hou ’n ge­te­ken­de weer­ga­we van jou tes­ta­ment op ’n vei­li­ge plek en gee ’n ko­pie daar­van vir die be­noem­de ek­se­ku­teur.

■ ■ ■ ■

■ ■

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.