Ver­brui­kers­fo­rum

Beeld - - Tot u Diens -

Lie­sl P­re­to­ri­us het haar klag­te oor die Tshwa­ne-mu­ni­si­pa­li­teit na ons ver­wys.

“Ek suk­kel al ge­rui­me tyd met my wa­ter­re­ke­ning by die Tshwa­ne-mu­ni­si­pa­li­teit. Hul­le het by ge­leent­heid vir die een of an­der hef­fing meer as ’n R1 000 by my re­ke­ning ge­voeg. Ek pro­beer se­dert­dien uit­werk waar­voor hier­die hef­fing is. Om hul in­bel­sen­trum te bel is nut­te­loos, want nie­mand by Tshwa­ne ant­woord ooit die foon nie. Ek het hul­le per e-pos vir ant­woor­de ge­vra, maar dit het ook on­be­ant­woord ge­bly.”

Tot u Diens het self tal­le ke­re ver­geefs ant­woor­de by die Tshwa­ne-mu­ni­si­pa­li­teit pro­beer kry. P­re­to­ri­us se pro­ble­me duur voort.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.