Pluim­pies

Beeld - - Tot u Diens - Dis­co­ve­ry

D­ries Bur­ger se pluim­pie is vir ver­se­ke­rings­af­de­ling.

“Ek was on­langs be­ïn­druk met die pro­fes­si­o­ne­le wy­se waar­op Dis­co­ve­ry ’n eis vir ska­de aan my mo­tor be­har­tig het. Hul­le het glad nie ver­sko­nings pro­beer maak nie en het da­de­lik aan die werk ge­spring om die eis af te han­del. ’n As­ses­sor het my mo­tor on­der oë ge­had en kort hier­na is die be­drag op die kwo­ta­sie in my bank­re­ke­ning in­be­taal. Toe ek el­ders ver­se­ker was, is ei­se nooit so blit­sig af­ge­han­del nie. Ek moes selfs een keer self met ’n der­de par­ty on­der­han­del om ’n eis af te han­del. Sul­ke pro­ble­me het ’n mens nie met Dis­co­ve­ry nie. Ek wil To­vho­wa­ni Mu­fa­ma­di graag vir dank uit­son­ der vir die hulp om die saak so vin­nig af te han­del.” se

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.