C­lin­ton straks gou weer in Bloem

Beeld - - Sport - Mar­nus Kok Leeus 48 (33): Drieë: Straf­doel: Doel­skop­pe:

Griekwas se sen­ter C­lin­ton Swart is in al­le waar­skyn­lik­heid bin­ne­kort te­rug in ’n C­hee­tah-trui.

Dit volg na­dat hy in die af­ge­lo­pe Su­per­rug­by-reeks as leen­spe­ler vir die C­hee­tahs uit­ge­draf het en nou weer vir die Pou­blou­es in die Cur­rie­be­ker-reeks uit­draf.

Die 24-ja­ri­ge Swart is glo met ’n skuif na die We­s­te­li­ke Pro­vin­sie ver­bind. Hy sê be­ne­wens ’n aan­bie­ding van die WP, is hy ook deur die Vry­staat ge­na­der.

Al­hoe­wel Swart nog nie pen op pa­pier ge­sit het nie, sê hy hy gaan hom in al­le waar­skyn­lik­heid die ko­men­de week aan die Vry­sta­ters ver­bind. Die geel­wor­tel is die moont­lik­heid om in die ver­gro­te Pro12reeks te speel.

Swart het die af­ge­lo­pe na­week die veld in die 33ste mi­nuut met ’n en­kel­be­se­ring ver­laat in die Pou­blou­es se Cur­rie­be­ker-ne­der­laag met 43-48 teen die Goue Leeus in Jo­han­nes­burg.

Hy het gis­ter ge­sê hy dink nie die be­se­ring is erns­tig nie.

Griekwas se af­rig­ter, Pe­ter Eng­le­dow, het in­tus­sen Swart se toe­ge­wyd­heid om vir die Pou­blou­es te speel, be­vraag­te­ken.

“Ek is nie rê­rig se­ker wat pre­sies sy be­se­ring is nie. Ek hoop nie dis te erns­tig nie. My groot­ste be­kom­mer­nis is of hy reg­tig vir Griekwas en die trui wil speel.”

Eng­le­dow sê hul­le sal die ko­men­de week moet aan­dag gee aan die hoe­veel­heid pun­te wat af­ge­staan word. Die Pou­blou­es het net soos in die eer­ste wed­stryd teen die Blou Bul­le weer se­we drieë af­ge­staan.

“Ons het teen ’n ver­swak­te Leeus (son­der hul Su­per­rug­by­spe­lers) ge­speel. Ek voel dit is ’n wed­stryd wat ons moes ge­wen het.”

■ Ja­mes Ven­ter, Ja­c­ques Nel, Jar­ryd Sa­ge, An­tho­ny Vol­mink, Ja­co van der Walt, Ma­dosh Tamb­we (2).

S­haun Reynolds (5).

Doel­skop­pe: Straf­doel: Griekwas 43 (24): Drieë:

Reynolds. Chris­ti­aan Mey­er (2), Ge­or­ge W­hi­te­he­ad, En­ver Brandt (2), Re­nier Bo­tha. W­hi­te­he­ad (5). W­hi­te­he­ad.

Fo­to: GALLO IMAGES

C­lin­ton Swart vroe­ër van­jaar in ak­sie vir die C­hee­tahs in die Su­per­rug­by­reeks.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.