‘Vol­gen­de ge­slag ster­re moet na vo­re kom’

Beeld - - Sport - Ti­nus van S­ta­den

’n Ge­brek aan fi­nan­sie­ring het Suid-A­fri­ka se swem­mers vir die Wê­reld­by­een­koms in Boe­da­pest ge­kort­wiek, sê die na­si­o­na­le swem­af­rig­ter, Gra­ham Hill.

Be­hal­we vir die staat­ma­kers C­had le Clos en Ca­me­ron van der Burgh het die Suid-A­fri­ka­ners te­leur­ge­stel in die Hon­gaar­se hoof­stad.

Le Clos en Van der Burgh was die e­nig­ste twee Suid-A­fri­ka­ners in die span van 14 wat tot ’n eind­ron­de kon deur­dring.

Vol­gens Hill moet drin­gend plan­ne be­raam word om die vol­gen­de ge­slag swem­mers na vo­re te laat tree.

“Die hoog­te­pun­te van die week was be­slis C­had se goud in die 200-vlin­der­slag en Ca­me­ron se brons in die 50-bors­slag. Dit is ’n bie­tjie te­leur­stel­lend dat ons el­ke keer op ’n groot by­een­koms slegs op twee swem­mers staat­maak om me­dal­jes te wen,” sê Hill.

“Dit is nou al die laas­te paar jaar die ge­val, se­dert die O­lim­pie­se S­pe­le in 2012. Dit is nie die bes­te si­tu­a­sie nie.”

“Die na­si­o­na­le af­rig­ters het ’n groot ver­ant­woor­de­lik­heid om swem­mers te ont­wik­kel wat me­dal­jes kan wen. Ons moet ons swem­mers in die bui­te­land kry om aan meer in­ter­na­si­o­na­le by­een­koms­te deel te neem.

“Die pro­bleem is fi­nan­sie­ring vir jong swem­mers.

“C­had en Ca­me­ron het fi­nan­sie­ring wat hul­le toe­laat om oor­see deel te neem en hul­self goed voor te be­rei.

“Ons moet die an­der swem­mers op ’n vlak kry waar hul­le ook be­lang­stel­ling lok en goeie fi­nan­sie­ring kan ver­se­ker.”

Hill sê die af­rig­ters sal plan­ne moet be­raam voor die S­ta­te­bond­spe­le in A­pril in Aus­tra­lië.

Fo­to: GALLO IMAGES

Ree­za Hen­dricks gis­ter in ak­sie vir SA A.

Fo­to: GALLO IMAGES

Gra­ham Hill, Suid­A­fri­ka se swem­af­rig­ter.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.