2 ti­tels vir Hen­ning

Beeld - - Sport -

Die jong Suid­A­fri­ka­ner P­hi­lip Hen­ning, die eer­ste ge­keur­de, het die na­week met twee ten­nis­ti­tels in die Ju­ni­or ITF­toer­nooi op die Wan­de­rers in Jo­han­nes­burg weg­ge­stap.

Suid­A­fri­ka­ners het die na­week in die eer­ste van twee in­ter­na­si­o­na­le toer­nooie in Gau­teng oor­heers.

Hen­ning het met 6­2, 7­6(5) met L­ley­ton Cron­jé, die twee­de ge­keur­de, af­ge­re­ken.

Hen­ning en Chris­ti­aan Worst het die dub­bel­spel­ti­tel ge­wen deur Cron­jé en Jus­tin Lie­ben­berg met 6­1, 7­6(4) te klop.

Die on­ge­keur­de Ma­ja G­le­dic van Sen­traal­Gau­teng het die mei­sies­en­kel­spel­ti­tel ge­wen deur die der­de ge­keur­de, Mar­né Derck­sen, met 6­0, 6­3 te ver­slaan.

Noord­Gau­teng is hier­die week gas­heer vir die twee­de toer­nooi in P­re­to­ria. – S­port­re­dak­sie

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.