Po­li­tie­ke be­leg­ging no­dig in Wes­Kaap, meen ANC

Beeld - - Nuus -

On­danks ’n “swak en ver­deel­de” Wes-Kaap­se lei­ers­korps, glo die ANC dat “erns­ti­ge po­li­tie­ke be­leg­ging” in dié pro­vin­sie nood­saak­lik is om in 2019 weer po­li­tie­ke be­heer daar­oor te kry.

G­we­de Man­tas­he, ANC-se­kre­ta­ris-ge­ne­raal, het gis­ter so ge­sê ná af­loop van ’n drie­daag­se lek­got­la van die par­ty se na­si­o­na­le uit­voe­ren­de ko­mi­tee (NUK). Dit kom na­dat die top­lei­ers­korps van die ANC, pres. Ja­cob Zu­ma in­ge­sluit, twee we­ke ge­le­de moes in­gryp weens pro­ble­me in die pro­vin­si­a­le struk­tu­re.

Dit was na­dat die pro­vin­si­a­le uit­voe­ren­de ko­mi­tee (PUK) be­sluit het om die Dul­lah O­mar-streek (die me­trostreek) se uit­voe­ren­de ko­mi­tee te ont­bind. Vier van die ses struk­tu­re het kap­sie ge­maak oor die PUK se be­sluit waar­na die Dul­lah O­mar-streek by die NUK ap­pèl aan­ge­te­ken en die na­si­o­na­le lei­ers­korps in­ge­gryp het. – P­hil­da Es­sop

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.