Be­kyk sterf­tes by sok­ker, eis span­ba­se

Beeld - - Nuus - Si­mon Son­ne­kus

Die ba­se van die sok­ker­span­ne Kai­zer C­hiefs en Or­lan­do Pi­ra­tes het die waar­ne­men­de uit­voe­ren­de hoof van die P­re­mier­sok­ker­liga (PSL) ge­vra om ’n on­der­soek te be­gin na­dat twee men­se Sa­ter­dag in ’n storm­loop dood is.

P­rin­ce C­hau­ke (30) en Jo­han­nes­burg N­ko­si (31) is by die wed­stryd in die FNB-sta­di­on dood.

Ir­vin K­ho­za, voor­sit­ter van die PSL en Or­lan­do Pi­ra­tes, en Kai­zer Mo­taung, voor­sit­ter van Kai­zer C­hiefs, het gis­ter­og­gend die ei­se aan Ma­to Mad­la­la, waar­ne­men­de uit­voe­ren­de hoof van die li­ga, ge­stel. Die span­ne het in die Car­ling Black La­bel­be­ker teen me­kaar ge­speel.

“Na­mens Pi­ra­tes en C­hiefs spreek ons ons me­de­lye met die fa­mi­lies van die oor­le­de­nes uit. ’n Mens kyk nie sok­ker om dood te gaan nie,” sê K­ho­za.

In die brief aan Mad­la­la voer die voor­sit­ters aan dat ’n on­af­hank­li­ke on­der­soek on­mid­del­lik moet be­gin.

“Die on­der­soek moet die fei­te vas­stel en e­ni­ge te­kort aan vei­lig­heid uit­wys. Ver­der moet die on­der­soek al­le be­trok­ke par­tye in Sa­ter­dag se wed­stryd be­trek. Ons ver­wag dat die vol­le­di­ge uit­slae van die on­der­soek bin­ne 14 dae af­ge­han­del moet wees.”

Mo­taung het op die me­di­a­kon­fe­ren­sie ge­sê dit is hart­seer dat daar weer ’n storm­loop plaas­ge­vind het by ’n wed­stryd tus­sen die twee aarts­vy­an­de.

43 men­se is in A­pril 2001 dood toe C­hiefs en Pi­ra­tes me­kaar op El­lis­park in Jo­han­nes­burg ge­pak het.

Mo­taung sê die span­ne oor­weeg dit om ’n ge­denk­diens vir C­hau­ke en N­ko­si te hou.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.