Ha­di­das ver­dien ook ons re­spek

Beeld - - Kommentaar - D­ries Ter­blan­che, P­re­to­ria

Die ha­di­da het nie al­tyd ’n goeie beeld nie. Hul­le maak ’n er­ge ge­raas en mors. Dit is se­ker­lik die een vo­ël­spe­sie waar­oor ons nie te op­ge­won­de raak nie. Men­se kla graag oor ha­di­das.

Gis­ter ry ek in ons woon­ge­bied. Ek merk ’n ha­di­da wat langs die pad staan. Iets ver­tel my om stil te hou. Die groot vo­ël stap oor die pad. Toe hy aan die an­der kant kom, kry ek ’n knik van goed­keu­ring. Kom ons gun an­der ’n plek in die son. Dit werk met ha­di­das.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.