Uit die Woord

Beeld - - Middelblad -

Die lief­de . . . ver­bly hom nie oor on­reg nie, maar ver­heug hom oor die waar­heid. Dit be­dek al­les, glo al­les, hoop al­les, ver­dra al­les. – 1 Kor. 13:6,7

Jy moet die He­re jou God lief­hê met jou he­le hart en met jou he­le siel en met jou he­le ver­stand. Dit is die groot­ste en die eer­ste ge­bod. En die twee­de, wat hier­mee ge­lyk staan, is: Jy moet jou naas­te lief­hê soos jou­self. In hier­die twee ge­booie is die he­le wet en die pro­fe­te saam­ge­vat. – Matt. 22:37-40

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.